No Image Caption

Windhoek sit sy beste voetjie voor

Promosie-artikel
Met meer as 4 500 stemme wat reeds vir die Best of 061 Express Followers Choice Awards uitgebring is, stap die tyd vir die benoemdes aan om te sien wie uiteindelik as die wenner aangewys word.

Die Best of 061 Express Followers Choice Awards laat die kollig val op merkwaardige besighede wat ander inspireer om na soortgelyke hoogtes te streef. In die kategorie “Living in Windhoek” kan volgelinge vir hul topkeuses in die subkategorieë vir venues vir funksies, sekuriteit by die huis, eiendomsagent, gholfbaan, vulstasie, plaaslike koerant (ingesluit Windhoek Express), kollege of universiteit, dokter, hospitaal of gesondheidsklub of gimnasium stem.

Om deel te neem, is eenvoudig. Stoor dadelik die Synergi-kletsbot se nommer 085 785 6231 op jou foon, WhatsApp #061express na die kletsbots, volg die instruksies op die skerm na die kategorieë vir nominasies, kies jou gunstelingbesigheid in elke kategorie en stem. Jy het tot 24 Junie om jou stem te laat hoor en die kans te staan om N$50 000 in pryse te wen.

Kommentaar

Republikein 2024-12-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 20° | 34° Eenhana: 20° | 32° Oshakati: 22° | 31° Ruacana: 21° | 33° Tsumeb: 21° | 32° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 22° | 32° Gobabis: 19° | 33° Henties Bay: 16° | 21° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 16° | 23° Rehoboth: 24° | 34° Mariental: 24° | 36° Keetmanshoop: 25° | 37° Aranos: 21° | 34° Lüderitz: 16° | 27° Ariamsvlei: 25° | 39° Oranjemund: 15° | 27° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 18° | 23° Lubumbashi: 17° | 31° Mbabane: 15° | 23° Maseru: 15° | 31° Antananarivo: 17° | 34° Lilongwe: 23° | 34° Maputo: 21° | 29° Windhoek: 22° | 32° Cape Town: 18° | 28° Durban: 20° | 24° Johannesburg: 16° | 25° Dar es Salaam: 25° | 31° Lusaka: 21° | 31° Harare: 19° | 29° #REF! #REF!