• Tuisblad
  • Kortnuus
  • Lede van die Youth Security Service (YSS) glo nog nie betaal nie

Lede van die Youth Security Service (YSS) glo nog nie betaal nie

Augetto Graig
Lede van die Youth Security Service (YSS) wat onder die Nasionale Jeugdiens (NYC) val, het vandag toegang tot die jeugdiens se nuwe hoofkantoor naby die Game-inkoopsentrum in Windhoek versper. Die lede beweer hulle het sedert verlede jaar nog nie salarisse ontvang nie. Hul klagskrif kon hul eers na 17:00 onder polisietoesig aan die NYC se hoof van finansies, Michael Mbamba, oorhandig. Die groep eis onder meer dat hul salarisse binne 'n uur betaal moet word, werkers wat volgens hulle "onregverdig" afgedank is, moet heraangestel word, die YSS moet bankkrot verklaar word en die regering moet self verantwoordelikheid neem vir sekuriteitsdienste. Die laatbetaling van personeel is glo jare reeds 'n probleem. #RepNuus

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!