Die navorser, me. Kitty Mcgirr, brei uit oor haar navorsing oor plaaslike dorps- en streeksrade. Foto Augetto Graig
Die navorser, me. Kitty Mcgirr, brei uit oor haar navorsing oor plaaslike dorps- en streeksrade. Foto Augetto Graig

Net vyf rade het nie webwerwe

Die navorser me. Kitty Mcgirr het onlangs vir die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing (IPPR) by 32 streek- en dorpsrade oor die land heen ondersoek ingestel rakende hul vermoë om inligting te deel en om aanspreeklikheid te weerspieël.

Sy het gevind dat vyf uit die 32 rade geen webwerf van hul eie het nie en nog twee instansies se webwerwe is onaktief.

Nege rade publiseer egter hul eie nuusbriewe.

Van daardie rade wat wel oor ’n funksionerende webwerf beskik, het min inligting oor raadsvergaderings, notules en agenda-items, ontwikkelingsprojekte en opdaterings van dienslewering verskaf.

Min rade maak ook voorsiening vir aanlyn dienste soos balansnavrae en betalings.

Kommentaar

Republikein 2024-12-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 21° | 40° Rundu: 22° | 40° Eenhana: 22° | 37° Oshakati: 24° | 36° Ruacana: 19° | 36° Tsumeb: 24° | 37° Otjiwarongo: 20° | 35° Omaruru: 19° | 34° Windhoek: 20° | 33° Gobabis: 22° | 37° Henties Bay: 15° | 21° Swakopmund: 16° | 16° Walvis Bay: 15° | 20° Rehoboth: 20° | 36° Mariental: 20° | 37° Keetmanshoop: 18° | 34° Aranos: 20° | 38° Lüderitz: 16° | 31° Ariamsvlei: 18° | 35° Oranjemund: 14° | 23° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 21° | 39° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 16° | 33° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 27° Lilongwe: 21° | 35° Maputo: 21° | 39° Windhoek: 20° | 33° Cape Town: 17° | 24° Durban: 20° | 23° Johannesburg: 21° | 34° Dar es Salaam: 26° | 31° Lusaka: 23° | 37° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!