Foto: Argief
Foto: Argief

PAS IN: Akwarium se deure dalk toe tot einde 2024

Kristien Kruger
Die woordvoerder van die ministerie van visserye en mariene hulpbronne het bevestig dat die Nasionale Mariene Akwarium dié komende feestyd sal toe wees en dalk eers aan die einde van 2024 weer sy deure sal oop maak.

Die sluting is weens herstelwerk wat glo nodig is om die veiligheid van besoekers te verseker en die akwarium se lewensduur te verleng.

“Dit is jammer dat die akwarium gedurende die 2023/2024 vakansieseisoen gesluit moet wees. Die rehabilitasie van die akwarium en die veiligheid van ons besoekers is egter op hierdie stadium prioriteit," het Uaripi Katjiukua gesê.

Kommentaar

Republikein 2024-12-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 19° | 32° Eenhana: 21° | 33° Oshakati: 21° | 32° Ruacana: 22° | 29° Tsumeb: 20° | 27° Otjiwarongo: 20° | 29° Omaruru: 24° | 33° Windhoek: 21° | 30° Gobabis: 19° | 31° Henties Bay: 17° | 23° Swakopmund: 17° | 18° Walvis Bay: 18° | 23° Rehoboth: 24° | 33° Mariental: 22° | 36° Keetmanshoop: 25° | 37° Aranos: 20° | 35° Lüderitz: 16° | 26° Ariamsvlei: 26° | 38° Oranjemund: 16° | 25° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 20° | 29° Lubumbashi: 17° | 31° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 16° | 31° Antananarivo: 16° | 31° Lilongwe: 20° | 33° Maputo: 21° | 32° Windhoek: 21° | 30° Cape Town: 20° | 30° Durban: 19° | 27° Johannesburg: 16° | 25° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 30° Harare: 18° | 27° #REF! #REF!