• Tuisblad
  • Kortnuus
  • PAS IN: Amerikaners onsuksesvol in hul aansoek om verlof tot appèl
Foto Argief
Foto Argief

PAS IN: Amerikaners onsuksesvol in hul aansoek om verlof tot appèl

Kristien Kruger
Die veroordeelde moordenaars Marcus Thomas en Kevan Townsend se aansoek om verlof tot appèl teen hulle vonnisoplegging en skuldigbevinding, is vanoggend in die hoërhof in Windhoek van die hand gewys.

Die twee Amerikaners is verlede jaar skuldig bevind op die moord van André Heckmair wat in Januarie 2011 in die hoofstad in sy voertuig doodgeskiet is.

Thomas is tot 30 jaar tronkstraf opgelê en Townsend tot 29 jaar.

Kommentaar

Republikein 2024-12-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 19° | 32° Eenhana: 21° | 33° Oshakati: 21° | 32° Ruacana: 22° | 29° Tsumeb: 20° | 27° Otjiwarongo: 20° | 29° Omaruru: 24° | 33° Windhoek: 21° | 30° Gobabis: 19° | 31° Henties Bay: 17° | 23° Swakopmund: 17° | 18° Walvis Bay: 18° | 23° Rehoboth: 24° | 33° Mariental: 22° | 36° Keetmanshoop: 25° | 37° Aranos: 20° | 35° Lüderitz: 16° | 26° Ariamsvlei: 26° | 38° Oranjemund: 16° | 25° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 20° | 29° Lubumbashi: 17° | 31° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 16° | 31° Antananarivo: 16° | 31° Lilongwe: 20° | 33° Maputo: 21° | 32° Windhoek: 21° | 30° Cape Town: 20° | 30° Durban: 19° | 27° Johannesburg: 16° | 25° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 30° Harare: 18° | 27° #REF! #REF!