King Price
King Price

PAS IN: Amnestie vir verkeersverwante lasbriewe verleng

Iréne-Mari van der Walt
Die amnestie vir persone met uitstaande lasbriewe vir hul inhegtenisneming in verband met verkeersoortredings is tot 31 Maart verleng, het die kantoor van die regbank vandag aangekondig.

Beskuldigdes moet ’n skulderkenningsfooi betaal, waarna hulle hul kennisgewing om in die hof te verskyn onder die aandag van ’n landdros moet bring.

Kommentaar

Republikein 2025-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer