Stad Windhoek beplan om Cimbebasia uit te brei.
Foto Google Maps
Stad Windhoek beplan om Cimbebasia uit te brei. Foto Google Maps

PAS IN: Cimbebasia brei uit

Matrix Consulting reël Donderdag 3 Augustus by die Amazing Kids privaatskool op Ondangaura straat in Cimbebasia vanaf 17:30 tot 19:30 ’n geleentheid vir bewusmaking van die Windhoek munisipaliteit se planne om Cimbebasia uitbreiding 5, 6, 8 en dele van 9, erf 878 en erf 1402 te ontwikkel. Dit hoofstad wil grootmaat dienste bring om die woonbuurt met besighede, huise, kantore en openbare spasies uit te brei. Die geleentheid is deel van die omgewingsklaring aansoek voorbereidingsproses.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!