• Tuisblad
  • Kortnuus
  • PAS IN: Hyphen sluit ooreenkoms met ILF Consulting Engineers

PAS IN: Hyphen sluit ooreenkoms met ILF Consulting Engineers

Jemima Beukes
Hyphen Hydrogen Energy het vandag die ondertekening van 'n vennootskapsooreenkoms met ILF Consulting Engineers aangekondig. ILF is 'n onafhanklike ingenieurs- en raadplegingsfirma, en die ooreenkoms sal die lewering van Hyphen se baanbrekersgroenwaterstofprojek ondersteun.

Volgens 'n verklaring wat vanoggend uitgereik is, het Hyphen se uitvoerende hoof, Marco Raffinetti, gesê: "Ons vennootskap met ILF is 'n opwindende stap in die rigting om Namibië as 'n wêreldleier in die groenwaterstofsektor te vestig. ILF se ervaring met werksaamhede aan waterstofprojekte regoor die wêreld sal onskatbaar wees en sal help om Hyphen se projektye te haal en Namibië se ontwikkelingsdoelwitte te bereik."

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!