PAS IN: Jagseisoen skop eersdaags af
Vanjaar se jagseisoen sal volgens die ministerie van omgewing en toerisme op 1 Mei vanjaar afskop en sal tot 31 Augustus voortduur vir geregistreerde bewaringsgebiede en -plase.
In geval van jagplase wat nie minder as 1000 hektar is nie sal die seisoen van 1 Junie tot 31 Julie voortduur.
Diegene wat gedurende die seisoen wil jag word vereis om in besit van 'n geldige permit te wees.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie