Foto: Argief
Foto: Argief

PAS IN: Nog 'n Namibiese jagluiperd sterf in Indië

Ellanie Smit
Nog 'n jagluiperd wat van Namibië na Indië verskuif is, het gesterf. Die jagluiperd - vanoggend dood aangetref in Madhya Pradesh se Kuno Nasionale Park - bring die dodetal in die park tot nege. Daar word vermoed dat die jagluiperd aan "septisemie weens velwonde" oorlede is, maar dit sal bevestig word na 'n lykskouing.

'n Totaal van 20 jagluiperds uit Suid-Afrika (12) en Namibië (8) is in 2022 na die park verskuif - meer as 70 jaar nadat die diere in daardie land as uitgestorwe verklaar is.

Voor vanoggend het agt jagluiperds - een volwasse Namibiese en drie van die vier Namibiese welpies - gesterf. Die ander sterftes was Suid-Afrikaanse volwasse jagluiperds.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!