Pas In: Xinfeng besluit weer uitgestel
Regter Ramon Maasdorp het weer lewering van sy beslissing in die hofsaak tussen die Chinese litiummynbouer Xinfeng Investments en die minister van myne en energie Tom Alweendo, tot 22 Junie uitgestel. Mynlisensie ML243 vir die oopgroefmyn buite Omaruru, waar bedrywighede in Desember tot stilstand gekom het, is op die spel.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie