Deel jou skrywes vir ’n Pluimpie!
Woordkunstenaars
Die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging bied aan skrywers, digters en musiekmakers in Afrikaans die geleentheid om met 'n toekenning vereer te word.
Nuusredaksie – Toor jy met woorde en is daar ’n skryfsel, roman, novelle, skets of kortverhaal of ’n bundel gedigte waarmee jy wil spog? Die ATKV bied jaarliks ’n kompetisi
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie