No Image Caption

Namibiërs tree op in Switserland

Ruan Janse van Rensburg, Lara-Nika Praetorius en Ian Visser vertrek môre na Disentis, Switserland, om die Windhoek Afrikaanse Privaatskool (WAP) en Namibië in ‘n kulturele uitruilprogram te verteenwoordig. Die leerlinge vorm deel van ‘n koor met 180 lede wat in Disentis, Chur, Lugano en Zurich gaan optree. Hulle sing die welbekende The Armed Man deur Karl Jenkins en word deur ‘n simfonieorkes begelei. Die soliste wat saam met hierdie leerlinge optree, is gevestigde en professionele kunstenaars. FOTO VERSKAF

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!