Foto Facebook
Foto Facebook

PAS IN: Jeugorkesfees wink

Yandi Du Plessis
(Nuusbrokkie)

Die Nasionale Jeugorkesfees keer vanjaar op 23 en 24 Junie terug na die Nasionale Teater (NTN) se verhoog. Jong musikante van regoor Namibië sal op Windhoek toesak om deel te neem aan die fees wat aangebied word deur die Youth Orchestras of Namibia (Yona) in samewerking met die NTN.

Vir meer inligting volg @YouthOrchestrasofNamibia of kontak 081 202 4493. Kaartjies vir die galakonserte is beskikbaar via WebticketsNamibia.

Kommentaar

Republikein 2025-04-09

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer