PAS IN: Modieuse rokke vir vroue wat borsvoed
Die Namibiese modehuis, Afroprint, het hul jongste reeks rokke bekend gestel vir vroue wat borsvoed. Die rokke het ‘n ritssluiter oor die borsarea, wat borsvoeding maklik en gerieflik maak. Afroprint het Saterdag van die rokke aan vroue by die Windhoek Sentrale Hospitaal geskenk.
#RepNuus
#RepNuus
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie