PAS IN: OYO skep spesiale dansstuk vir dowe leerlinge

Yandi Du Plessis
Die dansgroep van die Ombetja Yehinga Organisation (OYO) werk saam met dowe kinders van die Nise-skool vir gehoorgestremdes, en skep saam met en vir hulle 'n nuwe dansstuk.

Die kinders gaan hul stuk op 1 Junie by hul skool aanbied.

“Dankie aan almal wat betrokke was om hierdie projek 'n sukses te maak en welgedaan aan die betrokke kinders. Julle is sterre,” lui ’n inskrywing op die OYO-Facebookblad.

OYO, ’n Namibiese trust wat daarop gemik is om maatskaplike bewustheid onder jongmense te skep met die kunste as medium, voel elke kind, insluitend kinders wat met gestremdhede leef, behoort toegang te hê tot kwaliteit kunsonderrig.

Dié projek is moontlik danksy die ondersteuning van die ambassade van Bulgarye in Namibië.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!