• Tuisblad
  • Kultuur
  • PAS IN: Vergrootglas op Afrika-kunsbedryf by komende konferensie
No Image Caption

PAS IN: Vergrootglas op Afrika-kunsbedryf by komende konferensie

Yandi Du Plessis
Die Afrika-musiek-, kuns- en kultuuruitstalling (AMACE23) sal van 20 tot 23 Junie 2023 by die Mulungushi Internasionale Konferensiesentrum in Lusaka, Zambië, plaasvind.

Die ondervoorsitter van die Nasionale Kunsteraad van Namibië (NACN), dr. Isobel Manuel, sal ’n gasspreker by dié geleentheid wees. Manuel sal deelneem aan 'n paneelbespreking wat kunsbeleide, geleenthede en uitdagings vir kunstenaars in die SADC-streek onder die loep neem.

Die geleentheid sal onder die tema "Harnessing the Dividends of the African Creative Industry through Investments in Youth Talents" gehou word. Die konferensie sal 'n stimulerende atmosfeer bied om onderwerpe soos musiek en kunsvorme te bespreek, uitdagings wat Afrika-inhoudskeppers in die gesig staar, tegnologie as 'n bemagtigende instrument vir kreatiewwe uitdrukking, voortdurende ontwikkeling van kunstendense en die digitalisering van kontemporêre kuns.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!