#PasIn: San word nie gesien, gehoor
Leon Tsamkxao sê die regering en die res van die Namibiese nasie minag die San-gemeenskap. Tsamkxao, wie se pa die hoof van die Ju/'hoansi San en ‘n gerespekteerde senior burger in dié gemeenskap is, is deel van die bestuurskomitee van die Nyae Nyae-bewaringsgebied en -gemeenskapsforum. Video: Jemima Beukes
Kyk die video hier
#RepNuus
Kyk die video hier
#RepNuus
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie