• Tuisblad
  • Kultuur
  • WiKa 2023: Die nuwe prins en prinses word Vrydag voorgestel

WiKa 2023: Die nuwe prins en prinses word Vrydag voorgestel

Frank Steffen
Die nuwe koninklike paar van die Windhoekse Karnaval word eerskomende Vrydag (24 Maart) tydens die “Prinzenball”, wat met die sogenaamde Duitse “Prunksitzung” gekombineer word, bekendgestel. Natuurlik kan jy deel wees van hierdie narre-paradys, wat sal uitloop op die tradisionele straatoptog Saterdagoggend, gevolg deur ’n “Frühschoppen” by die WiKa-bierfees op die perseel van die Sportklub Windhoek (SKW). Sondag gaan die gewoel voort tot groot genot deur die kinders, wanneer die KiKaWi (Kinderkarnaval) plaasvind – ook by die SKW. Jy kan die res van die program op die twee aangehegte plakkate vind. 3 x WiKa!

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!