Afrikaans 100: Pretdag vir kinders
As deel van die Afrikaans 100-vieringe wat Afrikaans se 100ste bestaansjaar as ’n amptelike taal vier, word daar volgende Saterdag ’n baie spesiale pretdag vir kinders gehou. Op die spyskaart is van poppekas tot lees tot springkastele en Afrikaanse musiek.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie