Drag Night Namibia
Drag Night Namibia

#Brokkies: Drag Night weens veiligheidskwessies uitgestel

Iréne-Mari van der Walt
Weens onlangse dreigemente tot die veiligheid van lede van die LGBTQIA -gemeenskap, is die volgende Drag Night Namibia tot verdere kennisgewing uitgestel. "Ons staan vir liefde, inklusiwiteit en uitdrukking, maar die huidige klimaat vereis dat ons die veiligheid van ons kunstenaars, bemanning en gekoesterde gehoor prioritiseer," het Drag Night Namibia op hul sosiale media blaaie gedeel.

Kommentaar

Republikein 2024-11-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 31° Rundu: 20° | 34° Eenhana: 21° | 34° Oshakati: 23° | 33° Ruacana: 20° | 30° Tsumeb: 21° | 33° Otjiwarongo: 20° | 31° Omaruru: 25° | 34° Windhoek: 20° | 31° Gobabis: 21° | 33° Henties Bay: 16° | 24° Swakopmund: 16° | 17° Walvis Bay: 16° | 23° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 22° | 38° Aranos: 23° | 36° Lüderitz: 16° | 28° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 20° | 34° Lubumbashi: 18° | 33° Mbabane: 16° | 31° Maseru: 14° | 30° Antananarivo: 13° | 32° Lilongwe: 19° | 32° Maputo: 19° | 33° Windhoek: 20° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 18° | 27° Johannesburg: 16° | 29° Dar es Salaam: 25° | 31° Lusaka: 19° | 29° Harare: 16° | 26° #REF! #REF!