Drie plaaslike rolprente kry erkenning

Michael Kayunde
Drie Namibiese rolprente is genomineer vir die 2025 Africa Magic Viewers’ Choice Awards (AMVCA) wat in Mei in Nigerië plaasvind. Die genomineerdes is Lukas deur dr. Phillipe Talavera, Walvis Tale deur Tim Hübschle en Skeleton Coast deur Mondjila Studios. Skeleton Coast is in vennootskap met Nigerië se Play Network Studios vervaardig en lei met agt benoemings. Op die foto is die rolverdeling en span van die fliek Skeleton Coast by die première by Ster-Kinekor in die Grove-inkoopsentrum in Desember verlede jaar. Foto verskaf

Kommentaar

Republikein 2025-04-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer