SPOEGWOLF
SPOEGWOLF

Een van ons beste toere ooit, sê Spoegwolf

Henriette Lamprecht
Sowat 2 000 mense het Saterdagaand by die Vegkop-stadion in Windhoek op Spoegwolf se klanke gejil en gedans. Die groep se optrede wat vooraf gegaan is deur onder meer die plaaslike kunstenaars Sagarias Tsam en Nostalgie, was ook die afsluiting van 'n uiters suksesvolle Windhoek Woordfees met Sandra Prinsloo en Amanda Strydom wat vol sale gelok het. Hier is Chris Von Wielligh (kitaar & klavier), Albert van der Merwe (baskitaar), Moskou du Toit (dromme), Danie du Toit (voorsanger & kitaar) van agter die verhoog deur die lens van Elsone en Melanie Lottering.

Kommentaar

Republikein 2025-01-08

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 17° | 27° Rundu: 19° | 26° Eenhana: 21° | 33° Oshakati: 23° | 31° Ruacana: 21° | 33° Tsumeb: 18° | 29° Otjiwarongo: 20° | 31° Omaruru: 20° | 34° Windhoek: 20° | 32° Gobabis: 21° | 33° Henties Bay: 16° | 20° Swakopmund: 16° | 17° Walvis Bay: 16° | 22° Rehoboth: 21° | 33° Mariental: 22° | 35° Keetmanshoop: 19° | 34° Aranos: 23° | 35° Lüderitz: 15° | 28° Ariamsvlei: 19° | 35° Oranjemund: 14° | 23° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 22° | 29° Lubumbashi: 16° | 25° Mbabane: 18° | 22° Maseru: 15° | 31° Antananarivo: 16° | 31° Lilongwe: 18° | 22° Maputo: 22° | 26° Windhoek: 20° | 32° Cape Town: 18° | 24° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 17° | 26° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 18° | 28° Harare: 16° | 22° #REF! #REF!