No Image Caption

Elzabé Zietsman se toer skop af

Iréne-Mari van der Walt
Elzabé Zietsman het haar toer deur Namibië Saterdag by Droombos in die hoofstad afgeskop met haar vertoning, Routrip. Sy is van môre tot Donderdag op toer in Otjiwarongo, Swakopmund en Walvisbaai met dié hartroerende, dog humoristiese eenvrouvertoning. Haar toer word Vrydagaand in Windhoek afgesluit met ’n kabaretverhoogstuk, Femme is Fatale. Kaartjies vir al haar vertonings is by www.eticket.com.na beskikbaar. Foto Iréne-Mari van der Walt

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!