Fees van woorde (amper) hier
Die Windhoek Woordfees wat vanjaar vir die 11de keer aangebied word, maak van 1 tot 5 November sy buiging van in die binneland tot by die see. Die nege produksies het iets vir elkeen se smaak en sluit van plaaslike toneel, sang, musiek en woordkuns, asook toptoneelstukke en musikante uit Suid-Afrika in. Buiten vir die program by Droombos aan die buitewyke van die hoofstad, word van die produksies ook van 1 tot 3 November by die kus aangebied om dit na 'n groter gehoor te bring. Kaartjies is beskikbaar by https://eticket.my.na/event/woordfeeseticket.my.na.
Vrydag 3 November 2023 - Liefdesbriewe - Chrisna Beuke-Muir en Attie van Wyk. WINDHOEK: Droombos Rooi Galery - 18:30: N$150
SWAKOPMUND 1 November: The Dome: 18:00: N$150
Laerskool Noord – Marion Holm, Margit Meyer-Rödenbeck, Neels Coetzee. Regisseur Gideon Lombard, teks Ilne Fourie. Ouderdomsbeperking van 13.
WINDHOEK: Droombos Black Barn: 20:00: N$250
WALVISBAAI 2 November: Walvisbaai Privaatskool: 20:00: N$250
Saterdag 4 November ATKV Tienertoneel - Gestres
WINDHOEK: Droombos Black Barn: 10:00: N$50
Poppekas: Faantjie, Dougie en Oom Rias: Droombos se Tuin: 11:00: N$50
Skrywersgesprekke: Emmie Bedeker, Henriëtte van Wyk, Carmelita Dentlinger en Piet van Rooyen: Droombos Rooi Galery: 11:00: N$150
Musiek in die Tuin: 12:00 tot 14:00
Hoerkind: Geon Nel: Droombos Black Barn: 15:30: N$250
Marion Holm: Droombos Black Barn: 17:30: N$250
SWAKOPMUND: 1 November: The Dome: 20:00: N$250
Joshua na die Reën: Droombos Black Barn: 20:00: N$250
SWAKOPMUND: 3 November: The Dome: 20:00: N$250
5 November Koorkonsert Koorklanke: WAP Junior Koor, Windhoek Gimnasium Junior Primêre Koor, St. George’s Junior en Senior Primêre Koor, Windhuker Männerchor, St. George’s Volwasse Ensemble: Droombos se Tuin: 18:00: N$50
Hou ook die Windhoek Woordfees se Facebook- en webblad dop om op hoogte te bly van alle Woordfees-nuus.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie