Foto Facebook
Foto Facebook

Frankofoniese pret by die FNCC

Yandi Du Plessis
Die Frans-Namibiese Kultuursentrum (FNCC) bied Saterdag (25 Maart) die Francophone-kermis in die hoofstad aan. Die term “francophone” verwys na lande waar die inwoners se eerste of tweede taal Frans is.

By dié pretdag sal daar eet- en drinkgoed, kuns en kunsvlyt-items en ‘n kinderhoekie wees om die jongspan besig te hou. Die hekke open om 10:00 die oggend en toegang is gratis.

Die lande wat by dié kermis verteenwoordig word, is die Ivoorkus, die Demokratiese Republiek die Kongo, Egipte, Frankryk, Ghana, Guinee, Mauritius, Senegal en die Togolese Republiek.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!