Goethe-instituut bring hope pret vir gesinne
Die Goethe-instituut skop Oktoberfest op ’n familienoot op 21 September af met hul Oktober-gesinsfees.
Dié fees sluit regstreekse musiek deur die plaaslike musikant Riaan Smit in asook tradisionele Duitse kos en plaaslike boetiekbier.
Vanaf 10:30 tot 12:00 word ’n Art Explorer-werkwinkel gehou waar deelnemers kunsbenodigdhede uit verrassingspakkies en herwonne materiaal gebruik om iets nuuts te skep.
– [email protected]

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie