Hercules Viljoen se ‘kunsavonture’

Yandi Du Plessis
Die uitstalling Domestic Adventures deur Hercules Viljoen open op Vrydag 11 November om 18:00 by die Project Room-kunsgalery. Viljoen se jongste versameling bied ’n “verfrissende besinning” oor die alledaagse lewe.

Domestic Adventures neem jou op ’n “soektog na estetiese kwaliteite in eenvoudige onderwerpe, en is ’n viering van die genot van die kreatiewe proses” deur houtskooltekeninge, kleurvolle verf en lewensgrootte beeldhouwerke as kunsmediums te gebruik.

Met ’n kreatiewe rekord wat terugdateer na die vroeë 80’s is Viljoen ’n ervare kunstenaar en instrukteur wat ’n aanwins vir die Namibiese visuele kunsbedryf is.

The Project Room is Dinsdae tot Saterdae tussen 10:00 en 13:00 oop.

Kommentaar

Republikein 2025-01-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 30° Rundu: 19° | 33° Eenhana: 19° | 31° Oshakati: 21° | 29° Ruacana: 20° | 33° Tsumeb: 18° | 28° Otjiwarongo: 17° | 25° Omaruru: 19° | 29° Windhoek: 19° | 28° Gobabis: 20° | 25° Henties Bay: 17° | 21° Swakopmund: 17° | 18° Walvis Bay: 18° | 22° Rehoboth: 20° | 29° Mariental: 20° | 31° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 20° | 29° Lüderitz: 16° | 27° Ariamsvlei: 20° | 34° Oranjemund: 16° | 23° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 29° Lubumbashi: 18° | 20° Mbabane: 19° | 30° Maseru: 17° | 19° Antananarivo: 14° | 29° Lilongwe: 19° | 24° Maputo: 26° | 40° Windhoek: 19° | 28° Cape Town: 18° | 22° Durban: 22° | 27° Johannesburg: 18° | 24° Dar es Salaam: 25° | 29° Lusaka: 18° | 24° Harare: 17° | 22° #REF! #REF!