Tribe One stigter Riaan Smit sê die eerste Windhoek Indie Musiekfees was uiters suksesvol. Foto Iréne-Mari van der Walt
Tribe One stigter Riaan Smit sê die eerste Windhoek Indie Musiekfees was uiters suksesvol. Foto Iréne-Mari van der Walt

Indie-musiekfees 'n reuse sukses

Iréne-Mari van der Walt
"Dit was 'n goeie dag vir Namibiese musiek," sê Tribe One stigter Riaan Smit ná uiters suksesvolle Windhoek Indie Musiekfees in die hoofstad die naweek. Die fees het die room van die Namibiese musiekbedryf bymekaar gebring en honderde musiekliefhebbers na The Rare Smokey Mare in Windhoek gelok.

"Dit was meer suksesvol as wat ons ooit gedink het dit kon wees. Die fees het sonder enige probleme afgeloop en ons het meer as 600 feesgangers gehad wat almal baie tevrede is," het Smit gesê.

Kommentaar

Republikein 2024-11-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 35° Rundu: 19° | 35° Eenhana: 20° | 36° Oshakati: 23° | 35° Ruacana: 22° | 35° Tsumeb: 22° | 34° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 20° | 33° Gobabis: 21° | 33° Henties Bay: 16° | 24° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 15° | 23° Rehoboth: 21° | 33° Mariental: 21° | 37° Keetmanshoop: 21° | 38° Aranos: 22° | 37° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 20° | 39° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 35° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 17° | 29° Maseru: 16° | 31° Antananarivo: 16° | 32° Lilongwe: 21° | 33° Maputo: 21° | 32° Windhoek: 20° | 33° Cape Town: 16° | 25° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 16° | 31° Dar es Salaam: 25° | 31° Lusaka: 20° | 32° Harare: 18° | 28° #REF! #REF!