Foto Facebook (The Project Room - Namibia)
Foto Facebook (The Project Room - Namibia)

Jóú hekelkuns kan deel vorm van Project Room-uitstalling

Yandi Du Plessis
Sluit eerskomende Saterdag om 11:00 by die Project Room-galery aan vir ‘n hekelklas met die kunstenaar van die uitstalling Bukalo Stories.

Die muurbehangsels wat Lynette Musukubili uit plastiek skep, het vorm gekry toe sy die tegnieke wat deur die ma's en oumas in haar dorpie aan haar oorgedra is, begin gebruik het.

Die hekelkuns wat in Saterdag se slypskool geskep word, sal gebruik word om 'n gesamentlike installasie te skep wat deel van die Bukalo Stories-uitstalling vorm.

Registreer vir die sessie deur 'n e-pos na [email protected] te stuur.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!