Foto ter illustrasie/verskaf
Foto ter illustrasie/verskaf

Jazzfees volgende jaar by die kus

Iréne-Mari van der Walt
Die Namib Desert Internasionale Jazzfees sal na verwagting op 18 en 19 Maart 2025 onderskeidelik op Walvisbaai en in Swakopmund plaasvind.

Die organiseerders van die jaarlikse Jazz-bootvaart van Kaapstad na Walvisbaai werk reeds sedert 2016 om dié fees ’n werklikheid te maak.

Weens die feit dat die skip nie vir langer as ses uur op ’n slag by Walvisbaai stop nie, was die fees tot dusver onmoontlik.

MSC Cruises het dit egter moontlik gemaak dat die skip vir twee dae by Walvisbaai se hawe kan anker gooi, sodat die jazzfees van volgende jaar af kan plaasvind.

“Ek kan nie aan enige jazzliefhebber of jazzmusikant dink wat nie hierdie ervaring wil meemaak nie,” sê Clarence Ford, die direkteur van die fees.

[email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-11-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 31° Rundu: 20° | 34° Eenhana: 21° | 34° Oshakati: 23° | 33° Ruacana: 20° | 30° Tsumeb: 21° | 33° Otjiwarongo: 20° | 31° Omaruru: 25° | 34° Windhoek: 20° | 31° Gobabis: 21° | 33° Henties Bay: 16° | 24° Swakopmund: 16° | 17° Walvis Bay: 16° | 23° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 22° | 38° Aranos: 23° | 36° Lüderitz: 16° | 28° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 20° | 34° Lubumbashi: 18° | 33° Mbabane: 16° | 31° Maseru: 14° | 30° Antananarivo: 13° | 32° Lilongwe: 19° | 32° Maputo: 19° | 33° Windhoek: 20° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 18° | 27° Johannesburg: 16° | 29° Dar es Salaam: 25° | 31° Lusaka: 19° | 29° Harare: 16° | 26° #REF! #REF!