Foto verskaf
Foto verskaf

Klassieke aand vir kusdorp

Die Karlsruher Konzertduo, wat uit die tjellis Reinhard Armleder en pianis Dagmar Hartmann bestaan, bied op 22 Maart om 19:00 ’n klassieke musiekkonsert by die Haus der Jugend in Swakopmund aan. Dié klassieke aand is deur die Duitse ambassade in Windhoek georganiseer.

Die duo se konsert in Windhoek verlede jaar was ’n reusesukses. In Swakopmund gaan hulle ‘n program aanbied wat stukke deur vername komponiste soos Ludwig van Beethoven, Felix Mendelssohn, Robert Schuman, Richard Strauss en George Gershwin insluit.

Toegang is gratis en enigiemand is welkom.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!