No Image Caption

Kollig-kalendar

Iréne-Mari van der Walt
STEEDS AAN DIE GANG:

• Fleeting Moments, ’n uitstalling deur Suid-Afrika se Lieze Meyer kan tot 16 Februarie by die Fine Art Gallery op Swakopmund besigtig word.

• Die Frans-Namibiese Kultuursentrum bied ’n aanlyn Franse-rolprentfees tot 19 Februarie aan. Meer inligting is by MyFrenchFilmFestival.com beskikbaar.

VRYDAG 9 FEBRUARIE

• Amoji – ’n uitstalling deur Toufic Beyhum – open om 18:00 by The Project Room en kan tot 9 Maart besigtig word.

• SA komediant Kevin Fraser is by die Nasionale Teater te sien om 19:00 met “Africa is a Feeling”. Kaartjies kan by kevinfraserofficial.com bespreek word.

SATERDAG 10 FEBRUARIE

• Die Botaniese Vereniging onder leiding van Barb Curtis bied vanaf 08:00 tot 10:45 ’n begeleide staptog deur Windhoek se botaniese tuine aan. Vir meer inligting kontak 081 248 7362 of 081 222 8686.

• Geraas Oppi Plaas bied Year of the Dragon by The Wolfshack in Windhoek om 11:00 aan, saam met platejoggies en ander gaste. Kaartjies kos N$120 en kan by The Wolfshack en The Biltong Shop Maerua Mall gekoop word.

• Ladies Night om 18:00 ter ondersteuning van Huis Maerua by die Arebbusch Travel Lodge, aangebied deur Natasha van der Merwe (Susan in Suidooster). Kaartjies kos N$400 en is beskikbaar by webtickets.com.na.

WOENSDAG 14 FEBRUARIE

• Ramos Realtors bied ’n bloedskenkveldtog om 10:00 by sy kantoor in Walvisbaai tot 15:00 aan, met baie pryse en koopbewyse wat gewen kan word.

Kommentaar

Republikein 2024-11-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 31° Rundu: 20° | 34° Eenhana: 21° | 34° Oshakati: 23° | 33° Ruacana: 20° | 30° Tsumeb: 21° | 33° Otjiwarongo: 20° | 31° Omaruru: 25° | 34° Windhoek: 20° | 31° Gobabis: 21° | 33° Henties Bay: 16° | 24° Swakopmund: 16° | 17° Walvis Bay: 16° | 23° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 22° | 38° Aranos: 23° | 36° Lüderitz: 16° | 28° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 20° | 34° Lubumbashi: 18° | 33° Mbabane: 16° | 31° Maseru: 14° | 30° Antananarivo: 13° | 32° Lilongwe: 19° | 32° Maputo: 19° | 33° Windhoek: 20° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 18° | 27° Johannesburg: 16° | 29° Dar es Salaam: 25° | 31° Lusaka: 19° | 29° Harare: 16° | 26° #REF! #REF!