Kollig-kalender
Donderdag 28 Maart
• 10:00 - Die jaarlikse Windhoek Kultuurfees vind plaas by die Sam Nujoma-stadion in Windhoek tot die 31ste. Kaartjies kos N$60 en is beskikbaar via webtickets.com.na.
• 18:00 - Die Statebond se modeskou word aangebied deur die Britse Hoë Kommissariaat en die Universiteit van Namibië (Unam), by die Unam Space-teater. Kaartjies kos N$100 en is beskikbaat by die Unam se departement vir visuele kunste of die Britse Hoë Kommissariaat. Vir meer inligting skakel (061) 274 825.
Saterdag 30 Maart
• 09:00 - Die Armae-venue aan die buitewyke van Okahandja bied 'n rib- & potjiekoskompetisie aan. Armae soek die beste rib-braaier en ook die beste potjiemaker. Vermaak deur Werner van Zyl. Vir meer inligting besoek https://www.facebook.com/armae.namibia.
• 09:00 - Sluit aan by ˊn broodbakkursus by Goanikontes Oasis met tannie Rene. Ontsluit die geheime van die perfekte brood terwyl jy ˊn heerlike dag buite geniet. Vir meer inligting kontak [email protected]
• 11:00 - Swakop Indie Musiekfees vier Paasfees by die Swakopmund Verfbalsentrum met verskeie plaaslike musikante.
• 12:00 - Little Jamaica-fees met DJ's Claudio, Gabilson, Fafa Bower en Aylton Sena by Eagles Beer Garden in Avis in Windhoek.
• 17:00 - Die Swakopmund Kunsvereniging bied die Nigth of the Galleries aan waartydens kunsliefhebbers tot 21:00 verskeie galery op die kusdorp besoek.
Donderdag 4 April
• 10:00 - Sluit aan by die Outjo Jeugfees tot 7 April. Die fees spog met jong mense in en buite Outjo se talente en sluit sportwedstryde (sokker & netbal), asook musiek- en dansoptredes in. Toegang kos N$50 en is beskikbaar via webtickets.com.na.
• 19:00 - Die Windhoek Dierebeskermingsvereniging (DBV) hou ˊn vasvra-aand by die Old Wheelers Klub tot 21:00, met deelnemers wat geheime pryse kan losslaan. Deelname kos N$ 900 vir ˊn span van vier of N$250 per persoon. Vir meer inligting kontak [email protected].
• 19:11 - Die gewilde WIKA Prinzenball skop af by die SKW in Windhoek. Kaartjies kos N$250.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie