Kollig-kalender
STEEDS AAN DIE GANG
• Die New Beginnings-uitstalling deur alumni van die Kollege van die Kunste (Cota) kan by die Nasionale Kunsgalery besigtig word.
• Bearings, ’n solo-uitstalling deur Nicky Marais, kan by die Nasionale Kunsgalery besigtig word tot 6 Julie.
• Golela, ’n versameling van kunswerke deur Ericke Tjiueza kan besigtig word by die Project Room-galery tot 26 Julie.
• Die jaarlikse Swakopmund Internasionale Handelsekspo (Swaitex) vind by die Vineta-sportgronde tot 6 Julie plaas. Vir meer inligting, kontak [email protected].
DONDERDAG 4 JULIE
• 18:00 – Kuns vir bewusmaking van outisme en neurodiversiteit word aangebied deur Madelein Stoffberg by die Old Breweries-kunsvlytsentrum. ’n Kontantkroeg sal beskikbaar wees.
• 18:00 – Die Vroueleierskapsentrum bied die premiére aan van die kortfilm Uno & Hatago by die Ster Kinekor-teater in die Maerua-inkoopsentrum. Kaartjies kos N$100 en is beskikbaar via webtickets.com.na.
VRYDAG 5 JULIE
• 18:00 – Amberscape, As Night Fades en Alterno tree op by Kiepies-danskroeg in Windhoek. Kaartjies kos N$100 by die deur.
• 19:00 – Arbor Academy bied ’n vertoning deur John Rock Prophet by die Swakopmund Hotel en Vermaaklikheidsentrum. Kaartjies kos N$200 en is aanlyn beskikbaar via www.howler.co.za/arboracademy.
SATERDAG 6 JULIE
• 08:00 – Die Namibië Hartstigting beid ’n familie-pretdag by die Rush Avontuursentrum op die Kupferberg-pad.
• 08:30 – Die Nampharmstigting bied ’n stap vir bewusmaking van gesplete verhemeltes wat by die munisipaliteit se parkering in die hoofstad begin. Deelname kos N$50 vir volwassenes en is gratis vir kinders onder 12 jaar. Meer inligting is per e-pos beskikbaar by [email protected].
• 09:00 – OMD2030 bied ’n potjiekoskompetisie aan by die OMD hub in Oranjemund met ’n kontantkroeg, kinderhoekie en musiek. Vir meer inligting skakel 063 234 323 of stuur ’n e-pos aan [email protected].
SONDAG 7 JULIE
• 17:00 – Sluit aan by Joyful Noise by die Maerua inkoopsentrum om ’n verskil deur musiek te maak met Music for Ray. Kaartjies kos N$150 en is beskikbaar via webtickets.com.na

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie