Kollig-kalender
Kollig-kalender
STEEDS AAN DIE GANG
• Jo Rogge se nuutste uitstalling kan by die Project Room-galery tot 12 Oktober besigtig word.
• Duif Keyser se The Odd Ones word tot 4 November by die Nasionale Kunsgalery uitgestal.
VANDAG
• 10:00 Kasi Vibe Festival Vol. 14 vind tot Sondag by die Sam Nujoma-stadion in Windhoek plaas. Kaartjies begin by N$25 via webtickets.com.na
• 18:00 Night Under the Stars by die Goethe-Instituut in Windhoek met
Cassidy Karon. Kaartjies is N$50 by die deur.
• 18:00 UNAM se vierdejaarstudente en dosente in uitvoerende kunste saam met die universiteitskoor en die blaasorkes is die gashere van hul jaarlikse vertoning by die NTN Backstage. ‘n Tweede vertoning vind Saterdag om 15:00 plaas. Kaartjies: N$50 by die deure.
• 19:00 Die Swakopmund Buurtwag hou ‘n nagstap en ‘n veiling. Die stap begin by Platz am Meer en eindig by die Paintball-sentrum. Kaartjies: N$100. Info: [email protected]
• 19:30 Vinyl’s bied ‘n viering van vroulikheid, Celestial She, aan met verskeie digters en musiek deur Gun Jade. Kaartjies: N$170 via tambula.com.na of N$100 by die deure.
Saterdag 5 Oktober
• 09:00 Armae buite Okahandja hou Oktoberfest met Hannes Kaufmann en sy Kapelle.
• 09:00 Die Windhoek Scouts hou Frühschoppen by Lotzstraat 9 in Windhoek tot 15:00.
• 10:00 Die jaarlikse Hats & Roses ten bate van CAN vind by die Mercure Hotel in Windhoek plaas. Die immergroen PJ Powers Thandeka is die gaskunstenaar.
• 10:00 Die Swakopmund Adventure Park & Paintball Centre hou sy jaarlikse Oktoberfest.
• 11:00 Atlantis Sportklub in Walvisbaai hou Oktoberfest met musiek deur Get 2 en DJ
Eddie. Kaartjies: N$30, kinders o/12 is gratis.
• 11:00 Lukzet in Hentiesbaai is die plek vir sy Oktoberfest met van bier tot kompetisies, Duitse kos en Duitse musiek.
• 16:00 Fresh FM and The Loft bied The Freshest B-day Bash met Myztro aan. Kaartjies: N$80 via webtickets.com.na
• 18:00 Keetmanshoop House Festival Vol 5 vind plaas by die South Side Oasis Park in Keetmanshoop. Die gasheer is Skiemza. Kaartjies: N$50.
• 18:00 Savannah Collins tree op by Gin Boutique in Swakopmund. Kaartjies: N$100
• 20:00 Vinyl’s vier sy 4e verjaarsdag met ‘n optrede deur The Difference Band. Toegang is gratis.
Sondag 6 Oktober
• 17:00 Soulful Sunday met Robyn, Slo, Mbii, Mark en Luke by The Village Garden tot 20:00.
Kaartjies: N$50 via webtickets.com.na
Donderdag 10 Oktober
• 18:00 Elisia Nghidishange’s se jongste uitstalling, House of Connection, open by die Nasionale Kunsgalery. Dit duur tot 2 November.
Vrydag 11 Oktober
•Geniet 'n kamp- en wynnaweek saam met Camping in Namibia by Boshoff Family Wines in die Otavi-vallei tot Sondag. Beperkte plekke beskikbaar, bespreek nou. Vanaf N$1350 p/p vir 2 nagte sluit wynproe, skemerkelkies, potjiekos, musiek en 'n vuurvertoning in.
• 17:00 Deutsche Privatschule Otavi hou Oktoberfest by die skoolkoshuis met vark op die spit, musiek en dans.
• 18:00 Kulture Konnect 2 is by die Stick and Whistle in Windhoek. Kaartjies: Van N$60 via webtickets.com.na

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie