Foto Facebook
Foto Facebook

‘n Aand met Margie Orford

Yandi Du Plessis
Margie Orford, die Suid-Afrikaanse joernalis, rolprentregisseur en skrywer van misdaadfiksie, kinderfiksie, niefiksie en skoolhandboeke – wie se misdaadfiksieroman The Eye of the Beholder in Julie vanjaar bekend gestel is - kuier eersdaags in Namibië, waar sy grootgeword het. Die internasionaal befaamde skrywer van die Clare Hart-misdaadromans sal op Dinsdag 10 November ‘n praatjie by The Book Den in Windhoek lewer en met die Nigeriese skrywer Femi Kayode, wie se debuutroman Lightseekers verlede jaar die lig gesien het, gesels.

Die geleentheid begin om 17:00 vir 17:30, en diegene wat dit wil bywoon kan RSVP by [email protected] of 061 239976.

‘n Aand met Margie Orford

Margie Orford - die Suid-Afrikaanse joernalis, rolprentregisseur en skrywer van misdaadfiksie, kinderfiksie, niefiksie en skoolhandboeke – wie se misdaadfiksieroman The Eye of the Beholder in Julie vanjaar bekend gestel is, kuier eersdaags in Namibië, waar sy grootgeword het. Die internasionaal befaamde skrywer van die Clare Hart-misdaadromans sal op Dinsdag 10 November ‘n praatjie by The Book Den in Windhoek lewer en met die Nigeriese skrywer Femi Kayode, wie se debuutroman Lightseekers verlede jaar die lig gesien het, gesels.

Die geleentheid begin om 17:00 vir 17:30, en diegene wat dit wil bywoon kan RSVP by [email protected] of 061 239976.

[email protected]

Kommentaar

Readawn Mouton 2 Jaar Gelede 01 November 2022

Dinsdag 10 November?? Wat is korrek....Dinsdag of 10 November, want die 2 kan nie saam wees nie?

Rapporteer

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!