Nege stal uit by Bellhaus-galery
Bellhaus Atelier & Galerie is altyd aan die werskaf en bied hierdie keer ’n groepuitstalling wat nege kunstenaars se werk sal insluit.
Die Yellow Submarine-uitstalling open vanaand om 18:00 vir 18:30. Met illustrasies, beeldhouwerke, afdrukke en foto’s – ’n eerste vir die gallery – sal ’n wye verskeidenheid kunsmediums hierdie keer vir besoekers wag by die uitstalling wat tot 10 Desember by die Bellhaus-galery besigtig kan word.
Yellow Submarine sal Bellhaus se eerste groot groepuitstalling wees met werke deur Tina Basson, Hentie Burger, Chris Botha, Marianne Chapman, Trudi Dicks, Kudzanai Katerere, Heidi Louw, Elisia Nghidishange en Dewald Veldsman.
[email protected]

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie