Ocean Cellar spog met wêreldtoekenning

Henriette Lamprecht
Die Ohlthaver & List (O&L) Groep se Ocean Cellar Oyster & Wine Bar is by die uitgelese internasionale Wêreld Kulinêre Toekennings as Namibië se beste restaurant vir 2024 aangewys. Die restaurant wat in die ikoniese Strand Hotel op Swakopmund geleë is, is ‘n toonbeeld van hoe die groep Namibië se unieke identiteit ‘n werklikheid te maak deur outentieke, wêreldklas ervaringe. Met ‘n spyskaart wat tradisionele Namibiese geure met innoverende kulinêre tegnieke kombineer, is Ocean Cellar ‘n toonbeeld van die land se ryk geskiedenis. Die gesogte toekenning is tydens ‘n glansgeleentheid by die Summersalt Jumeirah Al Naseem in Dubai in die Verenigde Arabiese Emirate oorhandig.

Kommentaar

Republikein 2024-10-11

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 16° | 36° Rundu: 18° | 37° Eenhana: 20° | 38° Oshakati: 21° | 37° Ruacana: 20° | 38° Tsumeb: 21° | 35° Otjiwarongo: 19° | 34° Omaruru: 22° | 37° Windhoek: 19° | 34° Gobabis: 20° | 35° Henties Bay: 14° | 20° Wind speed: 25km/h, Wind direction: S, Low tide: 02:48, High tide: 09:42, Low Tide: 16:12, High tide: 22:29 Swakopmund: 14° | 17° Wind speed: 31km/h, Wind direction: SW, Low tide: 02:46, High tide: 09:40, Low Tide: 16:10, High tide: 22:27 Walvis Bay: 15° | 28° Wind speed: 39km/h, Wind direction: SW, Low tide: 02:46, High tide: 09:39, Low Tide: 16:10, High tide: 22:26 Rehoboth: 19° | 35° Mariental: 22° | 37° Keetmanshoop: 22° | 38° Aranos: 22° | 37° Lüderitz: 14° | 29° Ariamsvlei: 24° | 39° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 20° | 37° Lubumbashi: 18° | 32° Mbabane: 16° | 32° Maseru: 16° | 33° Antananarivo: 11° | 28° Lilongwe: 20° | 30° Maputo: 19° | 30° Windhoek: 19° | 34° Cape Town: 14° | 23° Durban: 18° | 23° Johannesburg: 20° | 33° Dar es Salaam: 24° | 30° Lusaka: 19° | 31° Harare: 16° | 29° #N/A #N/A