Foto Facebook
Foto Facebook

OYO vier spesiale mylpaal

Yandi Du Plessis
Ter viering van die Ombetja Yehinga Organisation (OYO) se 20ste bestaansjaar, bied dié organisasie eerskomende Vrydag en Saterdag (14 en 15 April) ‘n 20-uur dansuitdaging by die Franco-Namibiese Kultuursentrum (FNCC) aan.

Daar sal tydgleuwe wees waartydens die dansers 'n nuwe dans leer, ‘n klas aanbied, 'n spanbougeleentheid reël of bloot dans.

Korporatiewe instellings en vriende van OYO word genooi om een van hul tydgleuwe te ondersteun. Vir meer inligting kan jy Karolina kontak by [email protected].

Enigiemand is welkom om aan te sluit om saam te sing en OYO te vier.

Toegang is gratis, maar besprekings is noodsaaklik.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!