Foto verskaf
Foto verskaf

PAS IN: 'Around the Bend' vier unieke kunsmediums, perspektiewe

Yandi Du Plessis
'Around the Bend', 'n groepuitstalling van fyn kuns, juweliersware, papiermâché, beligting en keramiek deur Chris Snyman, Elze Eigelaar, Bernette Louw, Amanda du Preez en Xammi Namibia word vanaf Vrydag 21 Julie by die Bellhaus Atelier & Galerie in Windhoek vertoon. Die amptelike opening van die uitstalling sal op Donderdag, 20 Julie om 18:00 vir 18:30 wees.

Die uitstalling vier mediums wat dikwels misgekyk word en het ten doel om kuns vir 'n wyer gehoor toeganklik te maak en om die onsigbare en ongehoorde perspektiewe wat net om die draai lê, uit te lig.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!