Foto verskaf
Foto verskaf

PAS IN: 'Bowled Over' open vanaand

Yandi Du Plessis
Moenie die amptelike opening van 'Bowled Over' vanaand om 18:00 vir 18:30 by die Bellhaus Atelier & Galerie misloop nie. 'Bowled Over', ’n groepuitstalling van keramiekwerk wat die Pottebakkersvereniging van Namibië (PAN) in samewerking met Bellhaus aanbied, sal tot Saterdag 23 September vertoon word.

Dié groepuitstaling word beskryf as ’n skitterende samesmelting van kuns en nutswerk.

“'Bowled Over', met verskeie bakke in elke grootte, vorm en kleur, is PAN se jaarlikse tema-uitstalling, wat vanjaar die nederige bak herdefinieer as ’n onmiskenbare kunswerk en ’n manifestasie van ons land se gedeelde waardering vir die natuur,” lui ’n onlangse verklaring oor dié uitstalling.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!