Foto Facebook (Lize Visser)
Foto Facebook (Lize Visser)

PAS IN: Die nuwe ‘stem van Namibië’

Yandi Du Plessis
Lize Visser is Vrydagaand as die nuwe wenner van die sesde seisoen van die Voice of Namibia-sangkompetisie gekroon. Die finale rondte is by De Kayak in die hoofstad aangebied.

In die tweede plek is Patricia Coetzee en Bernadine Goliath het die derde plek ingeplam.

Kommentaar

Republikein 2025-03-31

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer