PAS IN: Dié vroue-filmmakers op pad na SA-rolprentfees
Ndakalako Shilongo en Othilia Mungoba is gekies om die Joburg Film Festival vanaf 31 Januarie tot 5 Februarie by te woon.
Dié geleentheid is deur die Namibiese Filmkommissie (NFC) en MultiChoice Namibia moontlik gemaak.
“Ons vertrou dit sal blootstelling gee aan die projekte waaraan hulle werk en dat hulle met hul terugkeer verder vroue in die filmbedryf sal bevorder,” het die NFC in ’n plasing op hul Facebookblad geskryf.
Die geleentheid sluit 'n retoervliegkaartjie en toelae vir verblyf en etes vir die duur van die fees in.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie