Foto: Irene-Mari van der Walt
Foto: Irene-Mari van der Walt

PAS IN: EU filmfees eersdaags op die silwerskerm

Iréne-Mari van der Walt
Die Europeese Unie (EU) in samerwerking met agt EU-lidlande het vanoggend die 2023 EU filmfees bekend gestel. Hierdie fees sal gedurende Oktober en November die room van Europeese films na The Village in die hoofstad bring.

Saam met drie plaaslike films sal hierdie fees 'n verskeidenheid films bied wat by elke fliekfoendie se smaak sal pas. Onder meer word politiek, diversiteit, vrouwees en emmigrasie in hierdie films onder die vergrootglas geplaas.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!