PAS IN: Geleentheid vir vroue-filmmakers
Die Namibiese Filmkommissie (NFC) en MultiChoice Namibia bied ’n geleentheid vir twee vroulike filmpraktisyns om die Joburg Film Festival vanaf 31 Januarie tot 5 Februarie by te woon.
Die geleentheid sluit 'n retoervliegkaartjie en toelae vir verblyf en etes vir die duur van die fees in.
Besoek die NFC se Facebookblad (Namibia Film Commission) vir aansoekbesonderhede.
Aansoeke sluit Woensdag 25 Januarie om 12:00 en kan na [email protected] gestuur word.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie