PAS IN: Kerspret in Julie

Yandi Du Plessis
Christmas in July, Best in 40 Years open môre (19 Julie) amptelik om 18:00 by die Namibia Craft Centre se Omba-galery. Dié uitstalling en mark duur tot 31 Augustus en geskenk-, dekor- en kunsvlyt-items sal hier te koop wees. Sluit aan by die openingsaand vir 'n bietjie Glühwein en Stollen (Kerskoek). Almal is welkom.

Kommentaar

Republikein 2025-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer