PAS IN: Nasionale letterkunde fees skop af

Jemima Beukes


Sanet Steenkamp, die uitvoerende direkteur van die onderwys, kuns en kultuurministerie, het vanoggend amptelik Namibië se allereerste nasionale letterkunde fees geopen, wat van vandag tot Saterdag by die Nasionale Argiewe van Namibië plaasvind. Steenkamp het Namibiërs aangemoedig om die stories wat binne hulle opgesluit is, te begin vertel. "Ek het kilometers geloop na die voormalige wit biblioteek in Karasburg toe ek in Standaard 6 was om boeke te kry om te lees. Wanneer het jy laas 'n boek geruik en met 'n boek in die hand aan die slaap geraak? Dit is 'n beroep aan ons almal om deel te neem en betrokke te raak," het sy gesê van die fees, wat onder die tema 'Maak 'n Boek Oop' gehou word.

Kommentaar

Republikein 2024-12-27

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 21° | 34° Rundu: 19° | 32° Eenhana: 18° | 31° Oshakati: 20° | 31° Ruacana: 21° | 30° Tsumeb: 20° | 30° Otjiwarongo: 17° | 26° Omaruru: 19° | 29° Windhoek: 18° | 29° Gobabis: 21° | 31° Henties Bay: 15° | 22° Swakopmund: 16° | 18° Walvis Bay: 15° | 24° Rehoboth: 19° | 32° Mariental: 22° | 35° Keetmanshoop: 19° | 35° Aranos: 24° | 35° Lüderitz: 14° | 28° Ariamsvlei: 21° | 36° Oranjemund: 15° | 24° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 20° | 31° Lubumbashi: 17° | 30° Mbabane: 18° | 26° Maseru: 16° | 30° Antananarivo: 17° | 25° Lilongwe: 20° | 33° Maputo: 22° | 32° Windhoek: 18° | 29° Cape Town: 19° | 25° Durban: 22° | 28° Johannesburg: 19° | 27° Dar es Salaam: 26° | 31° Lusaka: 18° | 31° Harare: 19° | 25° #REF! #REF!