PAS IN: NFC, KZNFC vat hande

Yandi Du Plessis
In ’n samewerkingsinisiatief wat daarop gemik is om die groei en ontwikkeling van die Afrika-rolprentbedryf te bevorder, het die Namibië Filmkommissie (NFC) en die KwaZulu-Natalse Filmkommissie (KZNFC) ’n Memorandum van Verstandhouding (MoU) onderteken.

Die ondertekening het verlede week in Durban, Suid-Afrika plaasgevind en is ’n belangrike mylpaal in die bevordering van ’n sterk vennootskap tussen die twee entiteite.

Die NFC het Namibië verlede week by die Durban Internasionale Rolprentfees verteenwoordig.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!