Foto Facebook
Foto Facebook

PAS IN: Oop-mikrofoon-geleentheid by The Wolfshack

Yandi Du Plessis
PenSpeaks Poetry bied op die laaste Donderdag van elke maand ’n oop-mikrofoon-geleentheid by The Wolfshack aan. Die volgende geleentheid begin volgende Donderdag (31 Augustus) om 18:00. Kontak +264 81 762 0906 vir besonderhede oor inskrywings en toegangsfooie.

Kommentaar

Republikein 2025-04-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer